Oor die program

Die Ware Naarheid is ’n satiriese nuusprogram aangebied deur die komediant Schalk Bezuidenhout. Schalk bring met behulp van sy korrespondente, Erns Grundling en Bibi Slippers, vir kykers tong-in-die-kies berigte oor aktuele sake.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E12 25 Junie 20:30

'Die Ware Naarheid Met Schalk Bezuidenhout. S1/E12'. 'n Satiriese nuusprogram, waarin Schalk Bezuidenhout met behulp van sy korrespondente (Erns Gründling en Bibi Slippers) vir kykers tong-in-die-kies berigte...

Nog vermaak