Oor die program

Dié dokumentêre reeks vertel die stories van musieklegendes soos Gé Korsten, Rina Hugo, Johan van Rensburg, Boet Pretorius en Lucas Maree.

Lees meer
Volgende Episode

Lucas Maree

S1 | E19 31 Julie 10:30

'S1/E19 - Lucas Maree'. Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Lucas Maree, het in sy leeftyd baie liefde gewys en daaroor het hy baie liefde ontvang. Lucas het in 2011 'n jarelange stryd teen kanker verloor.