Logo
Die groot ontbyt S8 Slim BB
web uni tv guide

Die GROOT Ontbyt

144AktualiteitPG

Sampioenpatee

12 Maart

Frans

3

Foto: Heleen Meyer

Koskonsultant Heleen Meyer het tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt, sampioenpatee voorberei vir die kosblik. Die resep is aangepas uit Maak vyf. 

DGO_Kosblik_5 Maart
Bestanddele
Metode

 

  1. Verhit in ’n groot braaipan (soos ’n AMC 24 cm Chef’s pan) oor matige hitte. Soteer sampioene in twee sarsies tot geurig, maar nie pap nie. Skep uit en laat afkoel.
  2. Plaas sampioene met die orige bestanddele, behalwe die jogurt of maaskaas, in ’n voedselverwerker of meng met ’n stokmenger tot ’n gladde mengsel. Roer die jogurt of maaskaas by. Roer nog suurlemoensap en swartpeper by, as jy wil.
  3. Skep in ’n bakkie, bedek en verkoel in die yskas tot benodig. Smeer die patee op broodjies of sit voor as doopsous met groenterepies en kaas. Dit is heerlik as deel van ’n ligte ete, as ’n ‘sous’ vir hoender of vleis of gebruik dit as smeersel vir peuselhappies.

Wenk:

1. As jy ’n gladder patee verkies, roer nog van die jogurt of maaskaas by of selfs ’n skeut olyf- of avokado-olie.

 

Die-Groot-Ontbyt-1-1
Die Groot Ontbyt Poster 924x1360
2018-02-26

Roereier vir die hele gesin

Gewildste Resepte