Logo

Die Boland Moorde: Wen ’n maand se gratis DStv

Nuus
20 Maart 2017
Kykers kan elke week ’n DStv Premium-intekening vir een maand losslaan deur Die Boland Moorde op Dinsdae om 20:00 te kyk.
Boland-Moorde-Kompetisie-1024x666

Kykers kan elke week ’n DStv Premium-intekening vir een maand losslaan deur Die Boland Moorde op Dinsdae om 20:00 te kyk.

Slegs DStv Premium-intekenaars kan inskryf. Ons gee 5 DStv Premium-intekenings weg in die week van 21 Maart, daarna 15 intekenings en 30 intekenings in die week van 4 April.