Oor die program

Die Boland Ondersoekeenheid se André en Shane los saam met hulle gedugte span raaiselagtige moorde in die Wynland op. Hulle logika en kundigheid word tot die uiterste beproef om die moordenaar te ontbloot.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E2 24 April 15:30

'S2/E2'. La'Viva plaas is 'n oënskynlike idilliese bestemming vir troues, maar Shane en André vind gou uit alles is nie pluis tussen die vier vroue wat Droomdag Produksies bestuur nie.

Nog vermaak