Oor die program

Tom en die boekklub-lede beleef saam avonture en die karakters kruip diep in kykers se harte. Gaan Tom in Merweville bly? Kom Lillie terug? Kyk saam om uit te vind.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E1 11 Julie 20:00

'S2/E1'. Terwyl Tom wag op Lillie se terugkeer gaan die lewe voort in die klein dorpie van Merweville. Geboortes, verhoudings, onverwagse ontmoetings en selfs 'n skermutseling met die gereg...

Please share your feedback

We are conducting a quick survey to better understand our audience. Click here for the Privacy Policy