Oor die program

Die Afrikaners is ’n dokumentêre reeks wat gebaseer is op Herman Giliomee se boek met die gelyknamige titel.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E11 24 Junie 20:00

'S1/E11'. In die laat 1930's het die Afrikaners begin om ekonomiese en politieke mag na te jaag en toe breek die Tweede Wêreldoorlog uit - 'n waterskeidende oomblik in die Suid-Afrikaanse politiek.

Nog vermaak