Oor die program

Die Bravo!-span het hul vinger sterk op die pols van bekendes se doen en late – of dit nou op die rooi tapyt, agter die skerms of by die huis is.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S7 | E51 22 April 19:30

'S7/E51'. Ons leer ken die aktrise Lea Vivier en gesels met Joshua na die Reën en Lizandra Winter by hul gesamentlike opvoering in Pretoria. André Schwartz praat oor sy rol in THE SOUND OF MUSIC.

Nog vermaak