Logo

Tien oomblikke – Boer Soek ’n Vrou 11

Nuus
01 November 2018
Hierdie oomblikke het uitgestaan in die blitsafsprake-episode.
BSV-Oomblikke

FOTO: Boer Cassie

 

1. “Ons het amper begin ruil, maar ons het darem nie!” het Boer Rèan gespot toe Leah die boere gevra het of hulle mekaar raad oor die blitsafsprake gegee het.

2. “Gaan jy iets sien; gaan jy iets voel?” wou Leah by Boer Duncan weet, maar Boer André het namens dié boer geantwoord:

3. Boer Toanette het vir Leah verduidelik hoe lyk ’n man met ’n goeie selfbeeld.

4. Boer André het vir Julanda gesê: “Jy lyk nie so kwaai soos op dié foto nie!”

5. “Ek dink ’n vrou móét high maintenance wees,” het Boer Cassie vir Alyssa gesê. “Ek waardeer dit as ’n vrou mooi na haarself kyk.”

6. Boer Rèan se reaksie toe Frances hom vertel het sy beplan om die Comrades-wedloop van meer as 90 km kaf te draf.

7. Boer André het op ’n stadium gesukkel om te fokus . . . 

8. “As daar nou een mens is wat rêrig geheg is aan haar gesin, is dit ek!” het Linnaé vir Boer Cassie gesê.

9. Boer Toanette wou nie lelik wees nie, maar . . .

10. Boer Rèan se kop het behoorlik oortyd gewerk toe hy ’n aksent hoor wat hy nie verwag het nie.

Boer Soek ’n Vrou 11 herhaal Sondae om 11:30 en 21:30. Gesels saam op sosiale media met die hutsmerk #BoerSoeknVrou!

Daar’s nóg! Jy kan ’n middagete met Leah en vier van jou vriende losslaan deur aan ons kykerskeuse-ervaring deel te neem. Lees meer hier.