Logo

Boer Soek ’n Vrou: Hoe goed ken jy die boere?

Nuus
14 Desember 2017
Is jy ’n ‘boere-ghoeroe’ of kyk jy bloot na die natuurskoon op die plase? Toets jou kennis en vind uit. 
BSV_Billboard_Hoe goed ken jy boere

Van links na regs is Johan, Adriaan, Braam, Ruan en Jacques. FOTO: Donna Lewis

Is jy ’n ‘boere-ghoeroe’ of kyk jy bloot na die natuurskoon op die plase? Toets jou kennis en vind uit. 

1. Watter boer is ’n alleenkind?
a) Adriaan
b) Braam
c) Jacques
d) Johan
e) Ruan
f) Nie een van bogenoemde nie

2. Wie bly die verste van die dorp af?
a) Adriaan
b) Braam
c) Jacques
d) Johan
e) Ruan

3. Watter boer het die meeste briewe gekry?
a) Adriaan
b) Braam
c) Jacques
d) Johan
e) Ruan

4. Wie is die musikaalste boer?
a) Adriaan
b) Braam
c) Jacques
d) Johan
e) Ruan

5. Watter boer se ideale romantiese oomblik behels ’n tweeman-bootjie wat op ’n dam dryf en vonkelwyn drink met die persoon waarvoor hy omgee?
a) Adriaan
b) Braam
c) Jacques
d) Johan
e) Ruan

6. Onder watter boer se stokperdjies tel drone-vlieg?
a) Adriaan
b) Braam
c) Jacques
d) Johan
e) Ruan

7. Watter boer is nie 1.9m lank nie?
a) Adriaan
b) Braam
c) Ruan

8. Hoeveel kleinkinders het Boer Johan?
a) 1
b) 2
c) 3
d) 4
e) 5

9. Wat is Boer Adriaan se gunsteling-drankie?
a) Craft beer
b) Rooiwyn
c) Whiskey en water
d) Brandewyn en Coke

10. Wie het Boer Braam laaste gebel ná die aktiwiteite en afsprake?
a) Ma
b) Pa
c) Sussie
d) Beste vriend

Antwoorde:

1-f, 2-c, 3-a, 4-b, 5-d, 6-e, 7-a, 8-b, 9-c, 10-d 

Kyk net hoe smeul die top-5 boere voor die kamera!

Gallery

VIND UIT: WATTER BOER IS JY

Volg ons op FacebookTwitter en Instagram, en gesels saam by #GroterBeterBoer en #BoerSoeknVrou