Logo
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144RealiteitPG13

#BoerHentie

OUDERDOM: 51
KINDERS: Twee
KWALIFIKASIE: Matriek 
BOERDERY: Rooibostee-boerdery 
AREA: Clanwilliam, Wes-Kaap
HUISTAAL: Afrikaans 
HUWELIKSTATUS: Geskei 
LENGTE: 1.89 m

SKRYF VIR DIE BOER HIER IN.

HENTIE IS OPSOEK NA:
Sielsgenoot wat belangstellings deel en avontuurlustig is, my sal aanvaar soos ek is en aanpasbaar(plaaslewe), liefdevol is en wat alle mooi dinge koester, romanties, wat die klein dingetjies in die lewe waardeer.

LEWENSKETS EN BELANGSTELLINGS:
Doodgewone ou, natuurmens sonder fieterjasies (glo ek), familie is báie belangrik, my kinders is my lewe, maar dit beteken nie daar is nie plek vir ’n maat nie. Ek is romanties en liefdevol. Ek speel graag gholf, vang vis en jag, en kuier saam met familie en vriende.

LESSE UIT VORIGE VERHOUDINGS:
Moenie alles as vanselfsprekend aanvaar. Moet nooit iemand probeer verander as jy nie self bereid is om te verander. Gee mekaar ruimte om jouself te wees.

BESTE EIENSKAPPE:

  • Baie romanties, gee baie liefde,
  • Lojaal en avontuurlustig,
  • Staan glad nie terug vir huislike take.


SLEGSTE EIENSKAPPE:

  • Vertrou te maklik,
  • Raak te maklik verlief,
  • Het Blou Bul-vriende.

IS JY ROMANTIES EN IDEALE ROMANTIESE AFSPRAAK:
Ek is báie romanties. ’n Piekniek-mandjie met ’n bottel wyn, ’n varsgeplukte blom uit ’n tuin, met die sonsondergang op Lambertsbaai se strand, of tussen die klipkoppe op ’n mooi Sandveld-plaas.

LAAI ’N INSKRYWINGSVORM HIER AF EN SKRYF VIR DIÉ BOER ’N BRIEF.

Hentie 2

Boer Hentie se pasmaats

Jy, my boer

Die lewe is ’n lied deel 2 – Boer soek ’n vrou 12

00:02:10
Kyk hier na die eksklusiewe, volledige weergawe van #BoerHentie se liedjie.
Die lewe is ’n lied deel 2 – Boer soek ’n vrou 12 Image : 9358