OUDERDOM: 52
KINDERS: Ja, een kind
KWALIFIKASIE: Matriek
BOERDERY: Gemengde boerdery
AREA: Kroonstad, Vrystaat
HUISTAAL: Afrikaans
HUWELIKSTAAT: Wewenaar
HANNES IS OPSOEK NA:
'n Vrou wat goed versorg is. Sy moet 'n ekstrovert wees wat sosiaal kan verkeer. Sy moet hou van die plaas lewe. Sy moet nie 'n jaloerse persoon wees nie en sy moet soos my beste vriendin wees.
LEWENSKETS EN BELANGSTELLINGS:
Sport, buitelewe en sosiaal verkeer. Ek is 'n baie regverdige en reguit persoon. Ek is hardwerkend, maar hou ook baie van vakansie en saam met vriende te kuier. My stokperdjie is gholf.
LESSE UIT VORIGE VERHOUDINGS:
Die belangrikste is vertroue, kommunikasie en eerlikheid.
BESTE EIENSKAPPE:
SLEGSTE EIENSKAPPE:
IS JY ROMANTIES? WAT IS JOU IDEALE ROMANTIESE AFSPRAAK?
Soms, 'n naweek wegbreek see toe.