Oor die program

Binnelanders, ’n halfuur lange weeksdag-drama, handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind by die Binneland-kliniek. Alles lyk van ver af gesond, maar in die gange en sale van dié kliniek – heel dikwels ook in die raadsale – is dit ’n ander storie.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S8 | E9 21 Junie 23:30

'S8/E9'. Tertius raak onrustig oor Monique. Louis vra At se hulp, en Quinton verloor vir 'n oomblik sy kop. Daar word 'n soektog van stapel gestuur na Trudie.

Nog vermaak