Logo
Kwarantyn

Kwarantyn

Hoe voel jy oor jou familie? Na die inperking gelig is, is jy steeds lief vir hulle? Lief genoeg om vir nóg twee maande saam met hulle in kwarantyn deur te bring, terwyl die hele nasie julle dop hou? Skryf nou in om jou familie se uithouvermoë op die proef te stel en staan 'n kans om R250 000 te WEN!