Logo

Bepalings en voorwaardes om ingeteken te wees op die kykNET-nuusbrief

  • Die kykNET-nuusbrief word elke tweede week op ’n Maandag uitgestuur. Daar mag dalk onvoorsiene omstandighede wees wat kykNET noodsaak om die nuusbrief op ’n ander dag uit te stuur, maar dit sal steeds slegs elke tweede week wees.
  • Die e-posadres wat deur die intekenaar verskaf word, sal vir geen ander doeleindes gebruik word as om die kykNET-nuusbrief te ontvang nie.
  • E-posadresse sal nie aan derde partye verskaf word nie.
  • Indien jy nie meer die kykNET-nuusbrief wil ontvang nie, kan jy ’n e-pos na [email protected] stuur of die ‘unsubscribe’-opsie op die nuusbrief kies.
  • kykNET behou die reg voor om ’n subskripsie enige tyd te staak, sonder om redes aan die intekenaar te verskaf.