Logo

Wen jou eie sprokiesbruilof!

Nuus
07 Februarie 2017
Twee gelukkige paartjies kan ’n troue, fotosessie en horlosies ter waarde van R173 000 wen! Al wat jy hoef te doen om in aanmerking te kom, is om Ons Sprokiesbruilof op Donderdae om 20:30 te kyk.
Wen jou eie Sprokiesbruilof

Twee gelukkige paartjies kan ’n troue, fotosessie en horlosies ter waarde van R173 000 wen!

Al wat jy hoef te doen om in aanmerking te kom, is om Ons Sprokiesbruilof op Donderdae om 20:30 op kykNET (kanaal 144) te kyk en een eenvoudige vraag te beantwoord.

Vul die vorm hier onder in en onthou om die bepalings en voorwaardes te lees.