Logo
Oppiestoep
web uni tv guide

Oppiestoep

145GeselsprogramPG

Talle kykNET-projekte benoem – Saftas 2019

Nuus
12 Februarie 2019
Lees meer.
Saftas

Foto: Lindsey Appolis

Die benoemings vir die 2019-Suid-Afrikaanse rolprent- en televisiepryse (Saftas) is op Donderdag 9 Februarie aangekondig en vanjaar stap die Multichoice-groep weg met ’n rekord hoeveelheid benoemings. kykNET spog dié jaar met sowat 60 benoemings. Hier is die volledige lys van benoemings:

TV:


Beste manlike byspeler – TV-drama
Terence  Bridgett –  Knapsekêrels

Beste akteur – TV-komedie
Hannes Brummer Elke Skewe Pot 2

Beste vroulike byspeler – TV-komedie
Carien Botha Elke Skewe Pot 2
Marisa Drummond Elke Skewe Pot 2

Beste redigering – TV-komedie
Johan Cronjé en Regardt Botha – Hotel 

Beste kinematografie – TV-komedie
Craig Maarschalk – Hotel

Beste prestasie in klank – TV-komedie
Sizwe Msibi – Die Kasteel 

Beste prestasie in hare en grimering – TV-komedie
Carmin Olwage – Die Kasteel

Beste regie – TV-komedie
Bennie Fourie – Hotel 

Beste geselsprogram
Republiek Van Zoid Afrika

Beste werklikheidsreeks          
Koekedoortjie

Beste prestasie in redigering – Dokumentêr
Christelle Parrott – Amira 

Beste prestasie in kinematografie – Dokumentêr
Theodor Crouse – Amira 

Beste prestasie in hare en grimering – TV-drama
Angi Boshoff – Knapsekêrels 

Beste prestasie in oorspronklike musiek – TV-drama
Braam du Toit – Fynskrif 
Adrian Kritzinger – Knapsekêrels

Beste prestasie in klank – TV-drama
Stef Albertyn – Fynskrif 

Beste prestasie in kuns – TV-sepie
Michelle Cronje – Getroud met Rugby 
Jessica Kleinhans – Suidooster 

Beste speletjieprogram           
Op die Spel
Parlement Parlement

Beste prestasie in hare en grimering – TV-sepie
Angelic Tait – Getroud met Rugby 

Beste prestasie in kostuumontwerp – TV-sepie
Pippa Heimann – Suidooster
Elke Beukes – Getroud met Rugby 

Beste teks – TV-sepie
Binnelanders

Beste musiekvideo    
The Rockets 50th Anniversary Concert

Beste fliek gemaak vir TV
Hartstog

Beste TV-aanbieder
Waldimar  Pelser kykNET Verslag in Gesprek     

Gewildste TV-sepie of -telenovela
Suidooster        
Binnelanders        
Getroud met rugby      


LEES OOK: RECORD NUMBER OF SAFTA NOMINATIONS FOR MULTICHOICE

FILM:

Beste kortfilm
Idea Candy – Die Maan val Bewusteloos 

Beste vollengte film        
Kanarie
Nommer 37

Beste prestasie in regie – Vollengte film
Daryne Joshua – Ellen, The Ellen Pakkies Story

Beste prestasie in teks of draaiboek – Vollengte film   
Christiaan Olwagen & Charl-Johan Lingenfelder – Kanarie 
Johan Cronje – Wonderlus 
Nosipho Dumisa – Nommer 37 

Beste prestasie in kinematogrofie – Vollengte film      
Willie Nel – Meerkat Maantuig 
Zenn van Zyl – Nommer 37 

Beste prestasie in hare en grimering – Vollengte film
Babalwa Carol Djieutcheu – Nommer37 
Minuche Bridgette Snyman – Stroomop 

Beste prestasie in produksie-ontwerp – Vollengte film:
Waldemar Coetzee – Meerkat Maantuig 

Beste prestasie in kostuumontwerp – Vollengte film
Carike Nel – Susters 

Beste prestasie in redigering – Vollengte film
Warwick Allan – Meerkat Maantuig 
Simon Beesley – Nommer 37 

Beste prestasie in oorspronklike musiek – Vollengte film
Quinn Lubbe – Ellen, Die Ellen Pakkies Storie 
Quinn Lubbe – Raaiselkind 

Beste prestasie in klankontwerp – Vollengte film
Jean Niemandt – Ellen, The Ellen Pakkies Story

Beste aktrise – Vollengte film
Jill Levenberg – Ellen, The Ellen Pakkies Story
Monique Rockman – Nommer 37
Diaan Lawrenson – Raaiselkind

Beste akteur – Vollengte film
Jarrid Geduld – Ellen, The Ellen Pakkies Story
Irshaad Ally – Nommer 37
Schalk Bezuidenhout – Kanarie

Beste vroulike byspeler – Vollengte film    
June Van Merch – Raaiselkind
Ilse Klink – Stroomop
Anna-Mart van der Merwe – Kanarie

Beste manlike byspeler – Vollengte film    
Germandt Geldenhuys – Kanarie
Ludolf Otterman – Kanarie

Vind uit wie vanjaar bekroon word met 'n Saftas-toekenning deur die hutsmerk #Saftas13 te gebruik op FacebookTwitter en Instagram