Logo
Suidooster TX change Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

144Drama13

Suidoosterfees 2018: Hip Pops!

Nuus
16 April 2018
Met: Die Kaapse Filharmoniese Jeugorkes, onder leiding van Brandon Phillips en  ’n verskeidenheid hip-hop-kunstenaars. Musiekregie: Janine Neethling. Tyd: 1 Mei 2018 om 18:00, Kunstekaapteater.
Suidoosterfees_Hip Pops

Kaapstad is lank reeds bekend vir sy "rou", teruggetrokke en sosiaal bewuste benadering tot hip-hop. Daar is die afgelope tyd ’n aantal jong kunstenaars wat ’n meer lighartige benadering tot lirieke en ritme volg. En nou, vir die heel eerste keer in die musiekgeskiedenis, word hierdie genre met klassieke musiek gekombineer. Hierdie is ’n eenmalige musiekkonsert, eie in sy soort, en gaan Suid-Afrika aan die gons hê.

Kyk uit vir dié kunstenaars:
Jack Parow
Hakkiesdraad Hartman
DJ Ready D
Early B
YOMA
Ernestine Stuurman (sopraan)
Kaapse Filharmoniese Jeugorkes
MC: Shimmy Isaacs
Dirigent: Brandon Phillips
Regisseur: Basil Appollis
Musikale regisseur: Janine Neethling

Kry nou jou kaartjies!