Logo

Silwerskermfees: Kom fliek saam met ons!

Nuus
13 Augustus 2018
Koop kaartjies hier.
Silwerskermfees KAARTJIES

Kaartjies vir vanjaar se Silwerskermfees is nou te koop, maar slegs ’n beperkte hoeveelheid is beskikbaar. 

Vanjaar vind die agste Silwerskermfees soos oudergewoonte by The Bay Hotel in Kampsbaai plaas vanaf 22 tot 25 Augustus 2018.

BESPREEK JOU PLEK HIER.
 

Vir die volledige lys van kortfilms wat by vanjaar se fees te sien is, kliek hier. Vir ’n kykie na die vollengte films wat by vanjaar se fees op die silwerdoek draai, kliek hier.

Kliek hier en staan 'n kans om ontbyt saam met een van die Bravo!-deelnemers te wen.

Bly op hoogte van sake hier, en gebruik die hutsmerk #Silwerskermfees op sosiale media om deel te wees van die opwinding.