Silwerskermfees: Benoemings 2016

Die Silwerskermfees-benoemings vir 2016 is pas bekendgemaak. Kyk hier watter films is vanjaar in die kollig.

27 Augustus 2016

Die Silwerskermfees-toekennings word op 27 Augustus 2016 in die Bay-hotel in Kampsbaai uitgedeel. Hier is die benoemings vir 2016:

Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente

KORTFILMS

BESTE KORTFILM

1 HUM
2 OOM
3 VLEES VAN MY VLEES

BESTE REGISSEUR: KORTFILM

1 MATTHYS BOSHOFF – VLEES VAN MY VLEES
2 PJ KOTZE – OOM
3 WILLEM GROBLER – HUM

BESTE AKTEUR: KORTFILM

1 ALBERT PRETORIUS – KOLSKOOT
2 CAREL NEL – HUM
3 JAMES ALEXANDER – VLEES VAN MY VLEES

BESTE AKTRISE: KORTFILM

1 ANTOINETTE KELLERMANN – PLANKEKOORS
2 ERICA WESSELS – VLEES VAN MY VLEES
3 MARGA VAN ROOY – ONTHOU

BESTE DRAAIBOEK: KORTFILM

1 MATTHYS BOSHOFF – VLEES VAN MY VLEES
2 PJ KOTZE – OOM
3 WILLEM GROBLER – HUM

BESTE REDIGERING: KORTFILM

1 JEAN KLEYNHANS & PJ KOTZE – OOM
2 LEON VISSER – HUM
3 SW THERON – MERK. SNY. STOOR
4 WARWICK ALLAN – VLEES VAN MY VLEES

SPEELFILMS

BESTE SPEELFILM

1 DIS KOUE KOS, SKAT
2 JOHNNY IS NIE DOOD NIE
3 NOEM MY SKOLLIE
4 SY KLINK SOOS LENTE
5 TESS

BESTE REGISSEUR: SPEELFILM

1 Christiaan Olwagen – JOHNNY IS NIE DOOD NIE
2 Corné van Rooyen – SY KLINK SOOS LENTE
3 Daryne Joshua – NOEM MY SKOLLIE
4 Etienne Fourie – DIS KOUE KOS, SKAT
5 Meg Rickards – TESS

BESTE AKTEUR: SPEELFILM

1 Albert Pretorius – JOHNNY IS NIE DOOD NIE
2 Brendon Daniels – TESS
3 Dann-Jaques Mouton – NOEM MY SKOLLIE
4 Deon Lotz – DIS KOUE KOS, SKAT
5 Stiaan Smith – SY KLINK SOOS LENTE

BESTE AKTRISE: SPEELFILM

1 Amalia Uys – SY KLINK SOOS LENTE
2 Anna-Mart van der Merwe – DIS KOUE KOS, SKAT
3 Christia Visser – TESS
4 Rolanda Marais – JOHNNY IS NIE DOOD NIE
5 Tarryn Wyngaard – NOEM MY SKOLLIE

Die wenners van die toekennings vir beste manlike byspeler: speelfilm en beste vroulike byspeler: speelfilm sal op die toekenningsaand bekend gemaak word.

BESTE DRAAIBOEK: SPEELFILM

1 Christiaan Olwagen – JOHNNY IS NIE DOOD NIE
2 Etienne Fourie & Marita van der Vyver – DIS KOUE KOS, SKAT
3 John W. Fredericks – NOEM MY SKOLLIE
4 Stiaan Smith – SY KLINK SOOS LENTE
5 Tracey Farren – TESS

BESTE OORSPRONKLIKE MUSIEK: SPEELFILM

1 Charl-Johan Lingenvelder – JOHNNY IS NIE DOOD NIE
2 Christopher Tin – TESS
3 Dawie de Jager – SY KLINK SOOS LENTE
4 Kyle Shepherd – NOEM MY SKOLLIE
5 Schalk Joubert – DIS KOUE KOS, SKAT

BESTE KINEMATOGRAAF: SPEELFILM

1 Adam Bentel – SY KLINK SOOS LENTE
2 Bert Haitsma – TESS
3 Chris Vermaak – JOHNNY IS NIE DOOD NIE
4 William Collinson – DIS KOUE KOS, SKAT
5 Zenn Van Zyl – NOEM MY SKOLLIE

BESTE REDIGERING: SPEELFILM

1 C.A. van Aswegen – SY KLINK SOOS LENTE
2 Johan Prinsloo – DIS KOUE KOS, SKAT
3 Linda Man – TESS
4 Ronelle Loots – JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE PRODUKSIE-ONTWERP: SPEELFILM

1 Birrie Le-Roux – JOHNNY IS NIE DOOD NIE
2 Luarnae Roos – DIS KOUE KOS, SKAT
3 Tracey Collis – TESS
4 Waldemar Coetsee – SY KLINK SOOS LENTE
5 Warren Gray – NOEM MY SKOLLIE

BESTE DOKUMENTÊR

1 ALISON
2 DORPSTAD: UNWRAPPING A COOL CAPITAL
3 NOBODY'S DIED LAUGHING

Bly hier op hoogte en gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsmerk #Silwerskermfees2016 te gebruik.