Silwerskermfees 2016: Hier is die wenners!

Die Silwerskermfees-toekennings is op 27 Augustus 2016 tydens ’n spog-geleentheid in die Bay-hotel in Kampsbaai uitgedeel.

28 Augustus 2016

Die Silwerskermfees-toekennings is op 27 Augustus 2016 tydens ’n spog-geleentheid in die Bay-hotel in Kampsbaai uitgedeel. Hier is vanjaar se wenners:

KORTFILMS

BESTE KORTFILM

VLEES VAN MY VLEES

BESTE REGISSEUR: KORTFILM

MATTHYS BOSHOFF – VLEES VAN MY VLEES

BESTE AKTEUR: KORTFILM

CAREL NEL – HUM

BESTE AKTRISE: KORTFILM

ERICA WESSELS – VLEES VAN MY VLEES

BESTE DRAAIBOEK: KORTFILM

WILLEM GROBLER – HUM

BESTE REDIGERING: KORTFILM

LEON VISSER – HUM

SPESIALE TOEKENNING: KORTFILM – KINEMATOGRAFIE

HUM

Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente

Hier is die volledige lys van benoemings vir 2016

SPEELFILMS

BESTE SPEELFILM

JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE REGISSEUR: SPEELFILM

Christiaan Olwagen – JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE AKTEUR: SPEELFILM

Albert Pretorius – JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE AKTRISE: SPEELFILM

Christia Visser – TESS

BESTE MANLIKE BYSPELER: SPEELFILM

Ludwig Binge – JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE VROULIKE BYSPELER: SPEELFILM

Ilana Cilliers – JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE DRAAIBOEK: SPEELFILM

Christiaan Olwagen – JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE OORSPRONKLIKE MUSIEK: SPEELFILM

Charl-Johan Lingenvelder – JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE KINEMATOGRAAF: SPEELFILM

Bert Haitsma – TESS

BESTE REDIGERING: SPEELFILM

Linda Man – TESS

BESTE PRODUKSIE-ONTWERP: SPEELFILM

Birrie Le-Roux – JOHNNY IS NIE DOOD NIE

BESTE DOKUMENTÊR

NOBODY'S DIED LAUGHING

Klik hier vir hoogtepunte van vanjaar se fees en gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsmerk #Silwerskermfees2016 te gebruik.