Logo

#SARIEfees: Kom kuier saam!

Nuus
20 Februarie 2017
SARIE vier haar eerste fees, en jy word genooi om saam te kuier in Maart! Lees meer oor die #SARIEfees hier.
Nataniel Feature

Nataniël


kykNET-persoonlikhede soos Nataniël, Johrné van Huyssteen en die skreeusnaakse Schalk Bezuidenhout gaan van 16 tot 18 Maart 2017 by die #SARIEfees kuier!

SARIE se heel eerste fees word by die Atterbury-teater in die Lynnwood Bridge-winkelsentrum in Pretoria gehou en die feesvieringe skop reeds die Donderdag af.




As jy saam met dié bekendes wil kom lag en kuier, maak dan seker jy koop jou kaartjies hier:

#SARIEfees met Zelda la Grange en Johrné van Huyssteen, Donderdag 16 Maart

#SARIEfees met Michelle en die SARIE-span, Vrydag 17 Maart

#SARIEfees met Schalk Bezuidenhout, Vrydag 17 Maart

#SARIEfees met Theuns Jordaan, Saterdag 18 Maart

#SARIEfees met Nataniël, Saterdag 18 Maart

Laai die feesprogram hier af: SARIEfees

Lees meer hier.