27 saftas logo

Saftas 2017: Talle kykNET-projekte benoem

Die benoemings vir die 2017-Suid-Afrikaanse rolprent- en televisiepryse (Saftas) is op Donderdag 16 Februarie aangekondig en kykNET kan spog met ’n rekord hoeveelheid benoemings!

17 Februarie 19:21

Die benoemings vir die 2017-Suid-Afrikaanse rolprent- en televisiepryse (Saftas) is op Donderdag 16 Februarie aangekondig en kykNET kan spog met ’n rekord hoeveelheid benoemings!

kykNET se films en programme het 66 Saftas-benoemings ontvang. Baie geluk aan al die benoemdes!

KATEGORIE: FILM


Beste Akteur in ’n Film

Deon Lotz as Bernard vir Dis Koue Kos, Skat
Dann-Jacques Mouton as Abraham/AB vir Noem My Skollie

Beste Aktrise in ’n Film

Anel Alexander as Michelle vir Sink
Shoki Mokgape as Rachel vir Sink
Christia Visser as Tess vir Tess

Beste Ondersteunende Akteur in ’n Film

Grant Swanby as Colonel Swannell vir Modder en Bloed
Abdurahgmaan Adams as Mr. C vir Noem My Skollie

Beste film

Noem My Skollie
Sink

Beste Prestasie in Regie

Sean Else vir Modder en Bloed
Daryne Joshua vir Noem My Skollie

Beste Prestasie in Teks/Draaiboek

John Fredericks vir Noem My Skollie
Brett Michael Innes vir Sink
Tracey Farren vir Tess

Beste Prestasie in Redigering

Simon Beesley vir Noem My Skollie
Nicholaus Costaras & Brett Michael Innes vir Sink

Beste Prestasie in Kinematografie

Adam Bentel vir Modder en Bloed
Trevor Calverley vir Sink

Beste Prestasie in Naproduksie

Bathoni Robinson vir Modder en Bloed
Warren Gray vir Noem My Skollie

Beste Prestasie in Oorspronklike musiek

Quinn Lubbe vir Modder en Bloed
Kyle Sheperd vir Noem My Skollie
Chris Letcher vir Sink

Beste Prestasie in Klankontwerp

Jim Petrak vir Modder en Bloed
Barry Donnelly vir Sink

Beste Prestasie in Kostuumontwerp

Emma Moss vir Noem My Skollie

Beste Prestasie in Grimering en Hare

Gale Sheperd vir Noem My Skollie

Beste Film wat vir TV gemaak is

Die Geur van Appelkose

Beste Dokumentêr

Alison
Nobody’s Died Laughing

Beste Prestasie in Regie

Uga Carlini vir Alison

Beste Prestasie in Kinematografie

Georgia Court vir Alison
Nic van der Westhuizen vir Nobody’s Died Laughing

Beste Prestasie in Klank

Simon Ratcliff & James Olivier vir Alison
Barry Donnelyy vir Nobody’s Died Laughing

Beste Prestasie in Redigering

Daniel Mitchel vir Alison
Geoffrey Butler vir Nobody’s Died Laughing

Beste Kortfilm

Konneksies
Vryslag

KATEGORIE: TV


Beste geselsprogram

Republiek van Zoid Afrika

Beste TV Drama

Bloedbroers

Beste Prestasie in Regie

Jozua Malherbe vir Bloedbroers

Beste Prestasie in Teks/Draaiboek

Louis Pretorius vir Die Boekklub
Deon Opperman vir Fluiters

Beste Prestasie in Kinematografie

Adam Bentel vir Bloedbroers

Beste Prestasie in Naproduksie: Redigering

Ula Oelsen & Johan Cronje vir Bloedbroers

Beste Prestasie in Naproduksie: Klank

Ben Oelsen vir Bloedbroers

Beste Prestasie in Naproduksie: Oorspronklike Musiek

Janine Neethling vir Bloedbroers

Beste Prestasie in Kuns/Produksie-ontwerp

Bathoni Robinson vir Bloedbroers
Bathoni Robinson vir Fluiters

Beste Prestasie in Kostuums, Grimering en Hare

Julia Rubinstein en Sulet Meintjies vir Bloedbroers

Beste TV-komedie

Hotel

Beste Prestasie in Regie

Bennie Fourie en Stiaan Smith vir Hotel

Beste Prestasie vir Teks/Draaiboek

Bennie Fourie en Stiaan Smith vir Hotel

Beste Prestasie in Naproduksie: Klankontwerp

Jozua Loots vir Hotel

Beste Prestasie in Naproduksie: Redigering

Johan Cronje vir Hotel

Beste aanbieder van ’n Geselsprogram

Karen Zoid vir Republiek van Zoid Afrika

Beste Akteur in ’n TV-drama

Neels van Jaarsveld as Willem Pretorius in Bloedbroers

Beste Ondersteunende Aktrise in ’n TV-drama

Jana Cilliers as Anna Uys vir Die Boekklub

Beste Ondersteunende Akteur in ’n TV-drama

Chris van Niekerk as Stef Mouton vir Die Boekklub

Beste Akteur in ’n TV-komedie

James Borthwick as Ferdie Kruger vir Hotel

Beste Ondersteunende Akteur in ’n TV-komedie

Deon Lotz as Don Mostert vir Buurtwag
Graham Wier as Oom Dirk vir Hotel

Saftas 2016: Hier is die wenners

Nog Nuus

28 osb johan suret news

Ons Sprokiesbruilof: Johan en Suret

29 Maart 16:50

28 osb ella christo 00 news

Ons Sprokiesbruilof: Eerste liefdes

24 Maart 01:31

28 osb ontmoet ella christo news

Ons Sprokiesbruilof: Christo en Ella

23 Maart 13:40

28 sink special screening news

Saftas 2017: kykNET wen groot!

20 Maart 16:32