Logo

Republiek van Zoid Afrika Seisoen 3: Kry dit op iTunes

Nuus
08 Januarie 2016
Die liedjies wat tydens elke episode van die derde seisoen van Republiek van Zoid Afrika opgevoer word, sal van iTunes afgelaai kan word terwyl die program uitgesaai word.
RZA Epi5 05

Die liedjies wat tydens elke episode van die derde seisoen van Republiek van Zoid Afrika opgevoer word, sal van iTunes afgelaai kan word terwyl die program uitgesaai word.

Aanbieder Karen Zoid het in 2015 die eerste plaaslike kunstenaar geword wat drie weke in ’n ry met drie verskillende liedjies die eerste plek op die SA iTunes-treffersparade vir die mees afgelaaide liedjie gehaal het. Eers was dit haar weergawe van “Cooler as ekke” saam met Jack Parow, daarna “Lose When You Lie” saam met Steve Hofmeyr en toe “Hillbrow” saam met Bobby van Jaarsveld.

Laai Karen Zoid en Snotkop se weergawe van “Dis ’n Land/Asimbonanga” hier af.
Laai Karen Zoid en Emo Adams se weergawe van “Jantjie” hier af.
Laai Karen Zoid en Vicky Sampson se “African Dream” hier af.
Laai Karen Zoid en Juanita du Plessis se “Tussen Woorde” hier af.
Laai Karen Zoid en Leslie Javan se “Met jou aan my sy” hier af.
Laai Karen Zoid en Claire Johnston se “Moments Away” hier af.
Laai Karen Zoid en Jan Blohm se “Groen Trui” hier af.
Laai Karen Zoid en Carike Kuizenkamp se “Byeboerwa” hier af.
Laai Karen Zoid en Koos Kombuis se “Onder in my whiskeyglas” hier af.
Laai Karen Zoid en Jannie Moolman se “Nessun Dorma” hier af.
Laai Karen Zoid en Mynie Grové se “Sweef soos ’n arend” hier af.
Laai Karen Zoid en Rocco de Villiers se “Tango for 2 Saints” hier af.
Laai Karen Zoid se “Aeroplane Jane” hier af.
Laai Karen Zoid en Ray Dylan se “Jessica” hier af.

Android-gebruikers: Apple Music is nou op Android-fone beskikbaar, wat beteken dat jy toegang het tot die liedjies wat jy van iTunes afgelaai het. Kry Apple Music in Google se Play-winkel.

Die derde seisoen van Republiek van Zoid Afrika se liedjies is vanaf einde Maart 2016 op CD en DVD beskikbaar! Dit kan ook van iTunes afgelaai word. Lees meer.

Die vorige seisoen se liedjies is steeds op iTunes beskikbaar.

Lees meer oor die nuutste seisoen hier.