Logo

Republiek van Zoid Afrika: Kry dit op iTunes

Nuus
02 Julie 2015
Die liedjies wat tydens elke episode van Republiek van Zoid Afrika opgevoer word, word dadelik op iTunes beskikbaar gestel.

Die liedjies wat tydens elke episode van Republiek van Zoid Afrika opgevoer word, word dadelik op iTunes (iTunes/Republiek van Zoid Afrika) beskikbaar gestel. Diegene met Android-slimtoestelle moet die iTunes-app aflaai.

Dit is die eerste keer wat kykers liedjies sal kan aflaai die oomblik wat dit op die skerm gesing word.

Laai Francois van Coke en Karen Zoid se liedjie, “Toe Vind Ek Jou”, hier af.
Laai Jack Parow en Karen Zoid se “Cooler as ekke / Sprokie vir ’n stadskind” hier af.
Laai Steve Hofmeyr en Karen Zoid se weergawe van “Lose When You Lie” hier af.
Laai Bobby van Jaarsveld en Karen Zoid se “Hillbrow” hier af.
Laai Karen Zoid se weergawe van “Neem My Op Vlerke” hier af.
Laai Anneli van Rooyen en Karen Zoid se “Ek Lewe” hier af.
Laai Karen Zoid se weergawe van “Sonvanger” hier af.
Laai Karen Zoid, Dozi en Katlego Maboe se “Tussen Jou en My” hier af.
Laai Karen Zoid en PJ Powers se “Feel So Strong” hier af.
Laai Karen Zoid en Rina Hugo se “Ave Maria” hier af.
Laai Karen Zoid en Vusi Mahlasela se “Weeping” hier af.
Laai Karen Zoid en Amanda Strydom se “Taal Van My Hart” hier af.
Laai Karen Zoid en Kahn Morbee se “Colourful” hier af.
Laai Karen Zoid en Zanne Stapelberg se “Habanera / Du Hast” hier af.
Laai Karen Zoid en Laudo Liebenberg se “Voshaarnooi” hier af.

Goeie nuus! Republiek van Zoid Afrika Volume 2 word in September op CD en DVD uitgereik. Bestel dit nóú op iTunes! Die CD en DVD sal vanaf 20 September landswyd in winkels beskikbaar wees.

Lees meer oor die program hier.