Logo

Republiek van Zoid Afrika: Kry dit nóú op iTunes

Nuus
12 Oktober 2016
Die liedjies wat tydens elke episode van Republiek van Zoid Afrika opgevoer word, word dadelik op iTunes beskikbaar gestel. Kry die jongste liedjie hier.
Republiek van Zoid Afrika

Die liedjies wat tydens elke episode van Republiek van Zoid Afrika seisoen 4 opgevoer word, word dadelik beskikbaar gestel op iTunes (iTunes/Republiek van Zoid Afrika). Diegene met Android-slimtoestelle moet die iTunes-app aflaai vanaf Google Play.

Hier is die jongste liedjies, soos gesien op skerm:


Laai Ard Matthews en Karen Zoid se liedjie “What he means” hier af.
Laai Leon Schuster en Karen Zoid se liedjie “Boetebessie Briek Dans” hier af.
Laai Riana Nel en Karen Zoid se liedjie “Timbuktu” hier af.
Laai “Vloek Van Die Kitaar/Thunderstruck” deur Karen Zoid, Thembeka en Almur feat. Angelo Roman hier af.
Laai Lianie May en Karen Zoid se liedjie “Jy Soen My Nie Meer Nie” hier af.
Laai Die Gereformeerde Blues Band en Karen Zoid se liedjie “BMW” hier af.
Laai Lira en Karen Zoid se liedjie “Feel Good” hier af.
Laai Neil Sandilands en Karen Zoid se liedjie “Liefde Uit Die Oudedoos” hier af.
Laai Nicholis Louw en Karen Zoid se liedjie “Teardrop” hier af.
Laai Coenie de Villiers en Karen Zoid se liedjie “Karoonag” hier af.
Laai André Schwartz en Karen Zoid se liedjie “Ek wil jou nooit weer sien” hier af.
Laai Joe Foster en Karen Zoid se liedjie “Pad na jou hart” hier af.
Laai Wouter Kellerman en Karen Zoid se liedjie “Wiegelied vir grootmense” hier af.

Kry die volledige album, Republiek van Zoid Afrika Vol. 4, op iTunes!

Kry die vorige seisoen se liedjies hier.