Logo

Liefde op die bloutapyt ­– Die 9de kykNET Fiëstas

Nuus
19 Februarie 2019
Indien jy sinies is oor die liefde, moenie verder lees nie.
Valentynsdag Fiestas

FOTO: Lea Vivier en Ludwig Binge afgeneem deur Retha Ferguson


Teaterstukke soos Babbelagtig enToutjies & Ferreira het ons met hul sjarme oorrompel by die kykNET Fiëstas. Tog was daar nie net teatertoekennings uitgedeel nie. Nee, liefdevolle kyke, steelsoene en so ’n titseltjie PDA was ook aan die orde van die dag. En daarvoor het dié talentvolle akteurs nie eens hul toneelspelvaardighede nodig nie. Die gesogte toekenningsaand het immers op Valentynsdag geval, so wie kan hulle blameer? 

Indien jy dit gemis het, hier is die wenners.

Dié paartjies het ons weer in die liefde laat glo by die 9de kykNET Fiëstas.

Gallery

Wie is jou gunsteling-paartjie? Vertel ons deur die hutsmerk #kykNETFiëstas of #Fiëstas2019 te gebruik.