Logo
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Kwêla se Funnies en Feite & Geite 2017: Finaliste

Nuus
12 November 2017
Hier is ons finaliste. Stem vir jou gunsteling!
Kwela-Funnies-Ben-White

FOTO: Ben White/Unsplash
 

Julle het gekyk, gelag en gestem. Hier is die finaliste van ons Kwêla se Funnies en Feite & Geite 2017-kompetisie! Dis nou jou laaste kans om jou stem te laat tel en wie weet, dalk stap jy met 'n asemrowende vakansie weg! 

Dié video's is ook op ons YouTube-kanaal beskikbaar.

Kyk hier na die Funnies:

 

Kyk hier na die Feite en Geite:

Vanjaar se Funnies- en Feite & Geite-kompetisiewenners slaan ’n Club Med-prys los wat ’n week se verblyf in ’n Club Med Mauritius-oord vir twee mense in ’n Club-kamer insluit!

Maak seker jy skakel Sondae om 20:00 in vir Kwêla op DStv-kanaal 144.