Kry kykNET op iTunes en Apple Music

Kry die jongste kykNET-speellyste nóú op iTunes en Apple Music.

26 September 2016 15:21

kykNET se familie van kanale is die beste bestemming vir Afrikaanse musiek, wêreldwyd. Van Jou Show met Emo, Die Republiek van Zoid Afrika, JAM! en Jukebox, tot Die Top 20. Van die mees ikoniese liedjies tot die nuutste treffers – volg ons op Apple Music en kry witwarm speellyste vir oud en jonk enige plek in die wêreld.

Hier is die jongste speellyste:

• Groot, Groter, Innibos! Kry die speellys vir Innibos 2017 hier.
• Die Ghoemas 2017 Musiektoekennings se speellys is nou hier beskikbaar.
• Kry Skole Top 10 Vol. 2 hier.
• Die SAMA 2017-speellys is hier beskikbaar.
• Mei 2017 se Top 20-speellys is nou hier beskikbaar.
• Luister na Gerhard Steyn se top treffers hier.
• Kry Kurt Darren se top treffers hier.
• Vanjaar se Kersfees-speellys is nou hier beskikbaar.
• Kry kykNET se Kwartaal-speellys hier.
• Kry vanjaar se Kersfees-speellys hier.
• Kry Cato Bekker se gunsteling liedjies hier.
• Kry Mandi Baard du Plooy se speellys hier.
• Kry Mari Molefe van Heerden se speellys hier.
• Kry Shalk Bezuidenhout se speellys met gunstelinge speellys hier.
• Kry kykNET se Erfenisdag-speellys hier.

Vir meer inligting, kyk die video hier onder: