Logo

Huisgenoot Tempo-toekennings 2016: Hier is die wenners

Nuus
14 Julie 2016
Die Huisgenoot Tempo-toekennings 2016 het Dinsdagaand by Emperors Palace plaasgevind. Hier is die volledige lys van wenners.
RZA-Epi8-04

Binnelanders se Elsje Stark en Leandie du Randt


Die Huisgenoot Tempo-toekennings 2016 het Dinsdagaand by Emperors Palace plaasgevind en verskeie kykNET-produksies en -bekendes het in elke kategorie weggestap met ’n gesogte Tempo-beeldjie vir hul bydrae tot die Afrikaanse vermaakbedryf.

Hier is vanjaar se wenners:

NUWELING VAN DIE JAAR
Leah – Wonderwerk

GOSPEL-ALBUM VAN DIE JAAR
Anneli van Rooyen – Nogtans Sal Ek Sing

KONTEMPORÊRE ALBUM VAN DIE JAAR
Elvis Blue – Êrens in die Middel van Nêrens

POP-/SOKKIEALBUM VAN DIE JAAR
Jay & Lianie – Vir Liefde

MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR
Leah – “Met Jou Klere Aan”

LIEDJIE VAN DIE JAAR
Leah – “Met Jou Klere Aan”

TV-REEKS VAN DIE JAAR: AKTUALITEIT, WERKLIKHEID, SPELETJIES
Republiek van Zoid Afrika

TV-AANBIEDER VAN DIE JAAR
Karen Zoid – Republiek van Zoid Afrika

TV-REEKS VAN DIE JAAR: DRAMA, SITKOM
Sterlopers

AKTEUR VAN DIE JAAR: DRAMA, SITKOM
Armand Aucamp – Die Boekklub

AKTRISE VAN DIE JAAR: DRAMA, SITKOM
Franci Swanepoel – Bloedbroers, Getroud met Rugby, Sterlopers

SEPIE VAN DIE JAAR
Binnelanders

SEPIE-AKTEUR VAN DIE JAAR
Hans Strydom – Binnelanders

SEPIE-AKTRISE VAN DIE JAAR
Leandie du Randt – Binnelanders

ROLPRENT VAN DIE JAAR
Dis Ek, Anna

AKTEUR VAN DIE JAAR: ROLPRENT
Ivan Botha – Vir Altyd

AKTRISE VAN DIE JAAR: ROLPRENT
Donnalee Roberts – Vir Altyd

RADIO-AANBIEDER VAN DIE JAAR
Martin Bester – Jacaranda FM

LEESBOEK VAN DIE JAAR
Lien Botha – Wonderboom

TOPVERKOPER-CD VAN DIE JAAR
Juanita du Plessis – Toe Staan die Wêreld Stil

TOPVERKOPER-DVD VAN DIE JAAR
Laurika Rauch en Elvis Blue – Hart en See

AFRIKAANSE ERFENISLATER
Nataniël

Vir die volledige lys van benoemings, klik hier.