27 ghoema 2017

Ghoema Musiektoekennings 2017: Hier is die benoemdes!

Op Sondag 23 April om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie met Ghoema Musiektoekennings wegstap.

07 Maart 12:55

Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema Musiektoekennings tree.

Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek.

Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is daar nog drie kategorieë (Publiek se Gunsteling Manlike Kunstenaar, Publiek se Gunsteling Vroulike Kunstenaar en Publiek se Gunsteling Duo/Groep) bygevoeg. Die publiek kon voorheen vir hul gunsteling-kunstenaar in alle kategorieë behalwe Album van die Jaar stem. Vanjaar kan hulle slegs vir hul gunsteling manlike kunstenaar, vroulike kunstenaar en duo/groep stem (die enigste vereiste is dat die kunstenaar/groep wel ’n benoemde moet wees).

Die stemproses sal via SMS plaasvind (besoek die Ghoema-webblad vir meer).

Hier is vanjaar se benoemdes:

BESTE NUWELING VAN DIE JAAR

1 FRANJA DU PLESSIS – MY VERHAAL
2 HAILEY CLARK – DEURMEKAAR
3 MARNO VAN DER MERWE – KALM JOU ARMY
4 REFENTSE – MY HART BLY IN ’N TAAL
5 WOLWE-DANS – GROETE VAN MY

BESTE LIEDJIE VAN DIE JAAR

1 ADAM – “HOOGTEVREES” (GESKRYF DEUR HUGO LUDIK/REYNARDT HUGO)
2 COENIE DE VILLIERS – “NOTTING HILL” (GESKRYF DEUR COENIE DE VILLIERS)
3 JOSHUA NA DIE REËN – “DIE WÊRELD BINNE MY” (GESKRYF DEUR JOSHUA NA DIE REËN [JACQUES DE VILLIERS])
4 JOSHUA NA DIE REËN – “VIR ALTYD” (GESKRYF DEUR JOSHUA NA DIE REËN [JACQUES DE VILLIERS])
5 SNOTKOP – “COOL SOOS KOOS KOMBUIS” (GESKRYF DEUR FRANCOIS HENNING/ADOLF VORSTER/DON KELLY/DIRK VAN NIEKERK)

BESTE HIP-HOP-LIEDJIE VAN DIE JAAR

1 EARLY B – “BENE LAM” (GESKRYF DEUR EARL-HENRI SWARTZ [EARLY B])
2 EARLY B – “CEREBELLUM” (GESKRYF DEUR EARL-HENRI SWARTZ [EARLY B[)
3 HEMELBESEM – “NOEM MY SKOLLIE” (GESKRYF DEUR SIMON WITBOOI [HEMELBESEM] & STUART CLAASEN)
4 JEROME REX – “FYNSKRIF” (GESKRYF DEUR JEROME REX)
5 LINKRIS – “GAME CHANGE” GAZI (GESKRYF DEUR L.HEYNES [LINKRIS] & G. LINKS [GRATH LINX])

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR

1 ELVIS SE SEUN – JY SPEEL ’N GAME MET MY
2 GERHARD STEYN – HARTVANGER
3 JUAN BOUCHER – DIS WIE EK IS
4 KURT – SAL JY MET MY DANS?
5 SNOTKOP – HKGK

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR

1 CHARLIZE BERG – AS JY WEET DIS LIEFDE
2 FRANJA DU PLESSIS – MY VERHAAL
3 HAILEY CLARK – DEURMEKAAR
4 LIZA BRONNER – DANS OP JOU EIE
5 TALANA – MY HART SE KUNSWERK

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR

1 COENIE DE VILLIERS– EMOJI
2 DEWALD WASSERFALL – JY IS DIE STORM
3 JOE NIEMAND – VRYHEID
4 JOSHUA NA DIE REËN – DIE WÊRELD BINNE MY
5 RICUS NEL – OUSKOOL-BOERSEUN

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR

1 ANNE-MARIE VAN EEDEN – WINTER
2 CANDY BENSON – ONWEERSTAANBAAR
3 LAURIKA RAUCH – DIE REIS
4 MARLENE VERMAAS – MY STORIE
5 RIANA NEL – JY SAL WEET

BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP

1 4WERKE – 4WARM
2 ADAM – HOOGTEVREES
3 JAY EN LIANIE – VIR LIEFDE
4 TOUCH OF CLASS – 100 DUISEND PERDE
5 TWEE – PIEKNIEK VIR TWEE

BESTE GEESTELIKE ALBUM

1 ADAM BARNARD & HENRI SCOTT – HALLELUJAH SA
2 BROERS – DIE HEILAND IS GEBORE
3 DUIS:LIG – DANS
4 MELANIE – PASPOORT
5 TOBI JOOSTE – DIE KATEDRAAL

BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD

1 DIE KLIKKERLANDERS (VERSKEIE KUNSTENAARS) – KLIKKERLAND! #3 (DVD)
2 HELENÈ BESTER EN KRISTI KAT – OP DIE PLAAS
3 JONKMAN & BAARTMAN – JONKMAN & BAARTMAN SING NUWE LAWWE LIEDJIES
4 NEDINE BLOM – WISKUNDE IS SUPERCOOL
5 VERSKEIE KUNSTENAARS – AFRIKAANS GAAN KLEIN VOL. 1

BESTE ALTERNATIEWE ALBUM

1 ARNO CARSTENS – DIE AANDBLOM 13
2 BOUWER BOSCH – HOPELIK
3 JAN RHAAP – OPGE-RHAAP
4 MOSES METRO MAN – SPEKTRUM
5 WOUTER VAN DE VENTER – TOE ROEP JY MY

BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM OF TRADISIONELE MUSIEKALBUM

1 DIE JALOERSBOKKIES – DIE JALOERSBOKKIES: PIEKNIEKLIEDJIES
2 DIE VENTERTJIES – WIKKEL VINGERS
3 HENNIE DE BRUYN & DIE KITAARKÊRELS – BOSVELD KITARE
4 KLIPWERF – DIE PLATINUM DVD & CD VERSAMELING
5 ROOIES – KOEDOE BUL

BESTE INSTRUMENTELE ALBUM

1 GASTON – KITAAR IS MY TAAL
2 SEAN BUTLER – WOORD’LOOS REEKS: INSPIRASIE
3 SEAN BUTLER – WOORD’LOOS REEKS: KERSFEES
4 SEAN BUTLER – WOORD’LOOS REEKS: LIEFDE
5 SEAN BUTLER – WOORD’LOOS REEKS: TOEKA

BESTE LIGTE KLASSIEKE AFRIKAANSE ALBUM

1 CON GRAZIA – KOSMOS
2 HENRY VAN DYK – SOMMER SO
3 VENITIA ROSE – MY WENS / MY WISH

BESTE COUNTRY-ALBUM

1 DIE CAMPBELLS – BLOED IS DIKKER AS WATER
2 DZL – DZL
3 ELIZMA THERON – BOEREGIRL MET ’N COUNTRYHART
4 JENNIFER ZAMUDIO – ONGELOOFLIK
5 KERRY LEE – DANS IN DIE REËN

BESTE MUSIEKVIDEO

1 ADAM – “VERGIFNIS” (REGIE: JAY LOOTS - FATHOM MEDIA)
2 JAY EN LIANIE – “VIR LIEFDE” (REGIE: GERHARD VAN ROOYEN)
3 KURT – “KAALVOET SOKKIE” (REGIE: CHRISTIAN WOLF VAN BRICKWOLF CREATIVES)
4 SNOTKOP – “COOL SOOS KOOS KOMBUIS” (REGIE: CHRISTIAN WOLF VAN BRICKWOLF CREATIVES)
5 TWEE – “PIEKNIEK VIR TWEE” (REGIE: SUZANNE & GAVIN STERLEY - CROSS PROCESSED PICTURES)

BESTE LIEDJIESKRYWER

1 ARNO CARSTENS
2 CHRISTOPH KOTZE
3 COENIE DE VILLIERS
4 JOHAN VORSTER
5 JOSHUA NA DIE REËN (JACQUES DE VILLIERS)
6 RIANA NEL

BESTE VERVAARDIGER

1 CHRISTIE SCHUTTE
2 COENIE DE VILLIERS & JACONELL MOUTON
3 DIRK VAN NIEKERK
4 FRED DEN HARTOG
5 JB ARTHUR


Hou kykNET se webblad en sosiale media platforms dop vir meer nuus. Twiet ons gerus by @kykNETtv en gebruik die hutsmerke #Ghoemas en #GaanVirGoud.

 

Nog Nuus

28 osb johan suret news

Ons Sprokiesbruilof: Johan en Suret

29 Maart 16:50

28 osb ella christo 00 news

Ons Sprokiesbruilof: Eerste liefdes

24 Maart 01:31

28 osb ontmoet ella christo news

Ons Sprokiesbruilof: Christo en Ella

23 Maart 13:40

28 sink special screening news

Saftas 2017: kykNET wen groot!

20 Maart 16:32