Logo

Digityd: Kry die jongste uitgawe hier

Nuus
02 Augustus 2016
Die derde uitgawe van Digityd vir 2016 is nóú op die digitale rak beskikbaar. Klik hier om dit gratis af te laai.
Digityd Augustus 2016

Die derde uitgawe van Digityd vir 2016 is nóú op die digitale rak beskikbaar en gratis aflaaibaar op jou rekenaar of tablet. Digityd, kykNET se digitale tydskrif, bring die wêrelde van nuus, vermaak en digitaal bymekaar.

Die jongste uitgawe van Digityd is volgepak met heerlike leesgenot. Kyk uit vir onderhoude met onder andere Leandie du Randt oor Slank, Hotel se Schalk Bezuidenhout en Suidooster se Jill Levenberg. Lees ook meer oor Boer soek ’n vrou, Die Byl en Dis hoe ons rol.

Klik hier om die nuwe Digityd af te laai.

Om in Digityd te adverteer, klik hier om die PDF af te laai: Tariefkaart Digityd