Winslyn: Drukmedia in ’n aanlyn eraDié week was Jo van Eeden, nuwe hoofredakteur van Media24 se drie Afrikaanse dagblaaie, in die Winslyn-ateljee. Ons het met haar agter die skerms gesels oor gedrukte media en aanlyn media, en die rol daarvan in nuusverspreiding.