Nuus
Varsity Sing
Nuus
Maties-koor as Varsity Sing-kampioen gekroon
Die Universiteit Stellenbosch (US) se koor is Donderdag ná ’n 90 minuut lange finaal in Johannesburg as wenner van kykNET se Varsity Sing-kompetisiereeks aangewys.
Nuus
Varsity Sing: Kaartjies vir halfeindrondes nou beskikbaar
Moenie die geleentheid misloop om deel van die gehoor vir die halfeindronde te wees wanneer geskiedenis in die eerste seisoen van Varsity Sing gemaak word nie.
Nuus
Varsity Sing: Maties sing Toe vind ek jou
In die vorige episode van Varsity Sing het Maties se koor die gehoor en beoordelaars met Karen Zoid en Francois van Coke se liedjie “Toe vind ek jou” bekoor.
Nuus
Varsity Sing: Hier is die beoordelaars
Twaalf universiteitskore staan gereed om deur sang die kleur, diversiteit en ryk kultuur van ons land te vier. Ontmoet die beoordelaars hier.
Nuus
Varsity Sing en kykNET tref ’n hoë noot
Varsity Sports en kykNET snoer kragte saam om ’n nuwe koorkompetisie te loods. Varsity Sing saai vir die eerste keer op kykNET op 14 Julie 2016 uit.