“Toe die wêreld stil gaan staan” – Karen Zoid met Neil Sandilands en Early B. Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in `n nuwe liedjie wat op Vrydag 10 April uitgereik word. “Toe die wêreld stil gaan staan” is`n hoendervleis- treffer oor die anderste tyd waarin almal in die wêreld hulle tans bevind.