Nuus
Ontbytsake
Nuus
"Ontbytsake" trek ’n blink nuwe baadjie aan
Ontbytsake stel met trots hulle nuwe handelsmerk en programformaat op Saterdag 24 Junie 2023 bekend. Dis dieselfde wenresep en wenspan, maar met ’n vars nuwe voorkoms en gevoel.
Nuus
Welkom Charlene Lackay - Ontbytsake
Ontbytsake is trots om aan te kondig dat Charlene Lackay by die span aansluit. Charlene is ’n media- en Groephoof: Volhoubaarheid by Momentum Metropolitan en ook ’n ervare TV-aanbieder. Sy sal vanaf Saterdag 3 Junie saam met Dawie Roodt, Leon Gropp en Corli Prinsloo in die ateljee wees.
Nuus
’n Nuwe aanbieder vir Ontbytsake!
Leer ken die nuwe Ontbytsake-aanbieder van nader.
Nuus
Eloise Cupido oor haar baba: ‘Hy is opvreetbaar’
Die aktrise en Ontbytsake-aanbieder Eloise Cupido en haar man, Chris, se eersteling, ’n seuntjie, is onlangs gebore.
Nuus
Ontbytsake keer terug, verrassings wag op kykers
kykNET se naweek-ontbytprogram Ontbytsake skop op Saterdag 21 Januarie 2017 weer af met ’n paar verrassings wat op kykers wag.
Nuus
Eloise Cupido verwag eersteling
Die aktrise en Ontbytsake-aanbieder Eloise Cupido en haar man, Chris, verwag hul eerste pienkvoet.
Nuus
Eloise Cupido deel haar troufoto’s
Die aktrise en Ontbytsake-aanbieder Eloise Cupido en haar man, Chris, het onlangs in Magaliesburg afgehaak.
Nuus
Ontbytsake se Dawie Roodt is Ekonoom van die Jaar
Die gewilde Ontbytsake-aanbieder Dawie Roodt is verlede week as Sake se Ekonoom van die Jaar vir 2015 aangewys.