Dubbel die geluk wag op Viljé en Lianry! Die gewilde akteur- en aanbieder, Viljé Maritz is geen vreemdeling op ons televisieskerms nie en het al menige rolle in sy loopbaan vertolk, maar vir eers is hy besig met voorbereiding vir ’n ander rol: die van pa.