Nuus
Jou Show
Nuus
ATKV-Mediaveertjies 2018: Benoemings
Ons sien baie uit om aan te hoor wie vanjaar ’n veertjie in die hoed gaan kry.
Nuus
kykNET-kanale verdryf die winterkoue met ’n vuurwarm nuwe skedule
Steek aan die kaggelvuur en maak jou knus tuis voor die televisie, want hierdie winter bring die drie kykNET-kanale (DStv 144-146) die beste vermaak na jou voorkamer.
Nuus
Nuwe kykNET-vermaak in Oktober
’n Hele rits gewilde reekse keer in Oktober 2016 terug na die kassie met nuwe seisoene, en kykers kan boonop uitsien na twee splinternuwe programme wat binnekort afskop.
Nuus
Tiende seisoen van Jou Show om die draai
Jou Show se tiende seisoen spog met ’n nuwe stel en ’n nuwe formaat! Lees meer.
Nuus
Jou Show: Nuwe stories, groter poetse
Jou Show is vanaf 2 Oktober 2015 terug op die kassie met bekende gaste, interessante stories, skreeusnaakse speletjies, treffer-optredes en nóg beter poetse.