Nuus
Jan Braai vir Erfenis
Nuus
Manlief, voel jy afgeskeep?
Manlief, moenie afgeskeep voel met vroulief wat deesdae “Die Real Housewives van Pretoria” binge nie – daar is oorgenoeg programme op kykNET waarvan jy ook sal hou.
Nuus
Jan Braai: 12 wenke vir ’n suksesvolle braai – Jan Braai vir Erfenis
Genoeg ys is ’n moet vir jou braai. Jan Braai gee nog moets en moenies vir 'n suksesvolle braai op Erfenisdag.
Nuus
Nuwe reeks deel jare se kennis – Jan Braai vir Erfenis 11
Die eerste van die 26 episodes van die nuwe seisoen van Jan Braai vir Erfenis begin op Saterdag 3 Julie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
Nuus
Stel jou kykNET-horlosie vir Julie
Watwou winterkoue. By kykNET is daar in Julie soveel opwinding, dat jy nie eens die koue gaan voel nie.
Nuus
Jan Braai vir Erfenis: Word deel van die braai-avontuur
Wou jy nog altyd deel wees van Jan Braai se wêreld? Dan moet jy hier lees!
Nuus
Jan Braai oor die ‘braaigogga’
Jou gids tot ’n vyfster-braai!
Nuus
Jan Braai vir Erfenis: Tour de Braai
Wil jy deel wees van Jan Braai se Tour de Braai? Lees dan verder.
Nuus
Jan Braai weer ’n keer!
Braai-liefhebbers kan solank hout pak en hul lippe aflek, want Jan Braai vir Erfenis is op 17 Julie 2016 terug met ’n negende seisoen.