eNuus vir 'n dekade op kykNETOp Saterdag 18 Julie vier kykNET (DStv-kanaal 144) se daaglikse nuusbulletin, eNuus, ‘n dekade op die kanaal. Vir 10 jaar al bring eNuus jou onafhanklike en geloofwaardige nuusdekking in Afrikaans van gebeure plaaslike en internasionaal. Ons lig jou in, laat jou dink, inspireer en vermaak jou.