Nuus
Dis tyd
Nuus
kykNET vergroot sy totale aanbod en trek ’n nuwe baadjie aan
Ons staan op uit ons geliefde blou stoel en verklaar: kykNET is vol lewe, mense vol lewe en musiek vol lewe.
Nuus
Dis tyd vir drama op kykNET&kie
Drie nuwe dramas sal in April op kykNET&kie uitgesaai word. Die 18:00-tydsgleuf op weeksdae sal deur Vlug na Egipte gevul word, maar kykers sal steeds Suidooster om 20:00 kan kyk.
Nuus
kykNET: Dis tyd!
kykNET het gister die eerste van ’n reeks nuwe visuele elemente vir die drie kykNET-kanale by ’n media-geleentheid naby Johannesburg gedeel.
Nuus
kykNET-blokkiesraaisel
Skep ’n bietjie asem en kyk hoe goed vaar jy met hierdie prettige kykNET-blokkiesraaisel wat handel oor kykNET se programme en aanbieders/akteurs!