Versorg die versoger GEEleentheid: GROOTfm 90.5 gee groot – Die GROOT OntbytGROOTfm 90.5, en daarby saam kykNET se ontbytprogram Die GROOT Ontbyt, het gewys waar hulle harte lê en vir versorgers by vyf hospitale in die Tswane-metro die afgelope week met geskenkpakkies bederf.