Logo

Benoemings: Vollengte films – Silwerskermfees 2019

Nuus
24 Augustus 2019
Het jy gehoor?
SSF_Web

Die benoemings vir vanjaar se vollengte films is pas bekend. Wenners word op 24 Augustus in Kampsbaai aangekondig.

Hier is die volledige lys:

Beste speelfilm
Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Fiela se Kind
Flatland
Griekwastad
Poppie Nongena
Toorbos

Beste draaiboek
Brett Michael Innes – Fiela se Kind
Christiaan Olwagen en Saartjie Botha – Poppie Nongena
Jenna Bass – Flatland
Tertius Kapp – Griekwastad

Beste regisseur
Christiaan Olwagen – Poppie Nongena
Jenna Bass – Flatland
Matthys Boshoff – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste akteur/Best actor
Arnold Vosloo – Griekwastad
Stiaan Smith – Toorbos
Stian Bam – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste aktrise/Best actress
Clementine Mosimane – Poppie Nongena
Nicole Fortuin – Flatland
Zenobia Kloppers – Fiela se Kind

Beste manlike byspeler
Alex van Dyk – Griekwastad
Chris Gxalaba – Poppie Nongena
De Klerk Oelofse – Flatland

Beste vroulike byspeler
Anna-Mart van der Merwe – Poppie Nongena
Cindy Swanepoel – Fiela se Kind
Nomsa Nene – Poppie Nongena

Beste produksie-ontwerp
Birrie le Roux en Surisa Surisa – Poppie Nongena
Chantel Carter – Fiela se Kind
Chantel Carter – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste redigering
Eva du Preez – Poppie Nongena
Jacques de Villiers – Flatland
Warwick Allan – Die Verhaal van Racheltjie de Beer             

Beste kinematograaf
Tom Marais – Fiela se Kind
Vicci Turpin – Poppie Nongena
Willie Nel – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste oorspronklike klankbaan
Bao-Tran Tran “Mobilegirl” – Flatland
Charl-Johan Lingenfelder – Griekwastad
Chris Letcher – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Kyle Shepherd – Fiela se Kind

Beste grimering en haarstilering
Gale Shepherd – Poppie Nongena
Maritsa Maritz – Fiela se Kind
Theola Booyens – Toorbos

Beste kostuumontwerp
Mari van der Merwe – Fiela se Kind
Sulet Meintjies – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Sylvia van Heerden – Poppie Nongena

Beste klankontwerp
Charlotte Buys – Fiela se Kind
James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Flatland
James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Poppie Nongena

Beste ensemble-spel
Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Griekwastad
Poppie Nongena

Deel hierdie nuus met jou vriende deur die hutsmerk #Silwerskermfees op sosiale media te gebruik en gesels saam op FacebookTwitter, en Instagram.