Logo

Silwerskermfees: Hier is die wenners!

Nuus
25 Augustus 2018
Kry hulle hier.
Silwerskermfees wenners

Die wenners van die kykNET Silwerskermfees 2018 is op 25 Augustus in Kampsbaai aangekondig.

Hier is die volledige lys:

KYK OOK: ‘Pitch’ só jou idee

KORTFILMS EN KORT-KORTFILMS

Beste Kortfilm: 11 Min
Die leeftyd van ’n Orgidee

Beste Kortfilm: 22 Min
Axis Mundi

Beste Regisseur: Kortfilm – 11 Min
Marí Borstlap – Die leeftyd van ’n Orgidee

Beste Regisseur: Kortfilm – 22 Min
Matthew Jankes & Sean Steinberg – Axis Mundi

Beste Akteur: Kortfilm
Brendon Daniels – Cowboy Dan

Beste Aktrise: Kortfilm
Cindy Swanepoel – Fluit Fluit

Beste Draaiboek: Kortfilm – 11 Min
Milan Murray – Kromkieriefontein

Beste Draaiboek: Kortfilm – 22 Min
Matthew Jankes & Sean Steinberg – Axis Mundi

Beste Redigering: Kortfilm
Alexander la Cock – Cowboy Dan

Beste Tegnies: Kortfilm
Johannes Pieter Nel: Kinematografie – Benjamin

Kry die volledige lys van benoemdes hier.

KYK OOK: Tequila vir ’n ‘teddiebeer’.

Blaai hier onder deur die foto’s. Fotograaf: Retha Ferguson

Gallery

VOLLENGTE FILMS

Beste Kinematograaf
Michal Englert – Die Stropers

Beste Produksie-ontwerp
Rocco Pool – Kanarie

Beste Klankontwerp en Musiek
Evgueni & Sacha Galperine, Leandros Ntounis, Thomas Robert & Jean-Guy Veran – Die Stropers

Beste Redigering
Eva du Preez – Kanarie

Beste Draaiboek
Amy Jephta – Ellen, Die Storie van Ellen Pakkies

Beste Vroulike Byspeler
Cintaine Schutte – Die Seemeeu

Beste Manlike Byspeler
Germandt Geldenhuys – Kanarie

Beste Aktrise
Jill Levenberg – Ellen, Die Storie van Ellen Pakkies

Beste Akteur
Jarrid Geduld – Ellen, Die Storie van Ellen Pakkies

Beste Regisseur
Christiaan Olwagen – Kanarie

Beste Speelfilm
Kanarie

Kry die volledige lys van benoemdes hier.

Dan was daar tydens dié glansgeleentheid ook drie eretoekennings deur Jan du Plessis, direkteur van M-Net, en Karen Meiring, M-Net-direkteur van kykNET-kanale, oorhandig. Hierdie toekennings is as volg.

Die Silwerskermlegende-toekenning
Katinka Heyns

Silwerskermlens-toekenning (twee toekennings)
Nosipho Dumisa en Charl-Johan Lingenfelder

Onthou om die hutsmerk #Silwerskermfees op sosiale media te gebruik – gesels saam op FacebookTwitter, en Instagram.