Die Top 20-ranglys

Hier is die huidige top-20.

14 September 2018

Het jy al vir jou gunsteling-video gestem? Stem weekliks deur die kunstenaar se naam en liedjietitel na 40800 te SMS.

Hier is die huidige top-20:

1. Early B – “Ben Ten” 
2. ADAM ft Elizca Coetzer – “Kalmeer”
3. Francois van Coke ft Heuwels Fantasties – “Ek lewe ek belowe”
4. Dirk van der Westuizen – “Sexi vimy” 
5. Die Flooze – “Die Bling Masjien”
6. Elvis se Seun – “Groot wildjagter”
7. Snotkop – “Souserig” 
8. Tarryn Lamb – “Vier Woorde”
9. Tussen Sterre – “Agape” 
10. Steve Hofmeyr – “Loper”
11. TWEE – “Patensie”
12. Wynand Strydom – “Gebed”
13. Adam Tas & Stella – “Ek is ryk”
14. Jakkie Louw – “My tipe party”
15. Elizma Theron – “Roep my” 
16. Cordelia – “Volmaak” 
17. Karlien van Jaarsveld – “Rooilipsoene”
18. Leon Gropp – “Bakenlig”
19. Douvoordag – “Manifies”
20. Neil Somers – “Bloedgrond”

Die Top 20 saai elke Vrydag om 20:00 uit op kykNET NOU!, DStv-kanaal 146. Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerk #kykNETTop20.