Logo
Poppie Nongena
web uni tv guide

Poppie Nongena

144Drama
Poppie

Oor die film

Opsomming: Poppie Nongena vertel die aangrypende verhaal van ’n Afrikaanssprekende Xhosa-vrou wie se lewe om haar gesin draai terwyl sy probeer om stabiliteit te vind in ’n era van ondraaglike onrus in Suid-Afrika. Dit speel af in ’n tyd waarin swart vroue deur boetes, arrestasies en gedwonge verskuiwings gedwing is om hul tuistes te verlaat om in afgeleë gebiede, die sogenaamde swart tuislande, ’n nuwe lewe te gaan begin. Wanneer Stone, Poppie se man, te siek word om te werk, beskou die owerhede haar skielik as ’n onwettige burger in haar eie land. Sy voer ’n desperate stryd om wettiglik aan te bly en werp alles in die stryd om nie van haar kinders geskei te word nie.

Vervaardiger: Helena Spring 
Medevervaardiger: Roelof Storm
Regisseur: Christiaan Olwagen
Draaiboek: Draaiboek deur Saartjie Botha & Christiaan Olwagen. Gegrond op die roman Die Swerfjare van Poppie Nongena deur Elsa Joubert / Script by Saartjie Botha & Christiaan Olwagen. Based on the novel Die Swerfjare van Poppie Nongena (The Long Journey of Poppie Nongena) by Elsa Joubert

Met: 
Clementine Mosimane
Anna-Mart van der Merwe
Chris Gxalaba
Rolanda Marais
Dawid Minnaar
Lida Botha
Nomsa Nene

’n Stryd vir geregtigheid – Poppie Nongena

1 van 11

Nóg 2019-vollengte films

Bhais Cafe

Bhai’s Cafe

14:13 | 23 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Flatland

Flatland

14:37 | 25 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Freedom

Freedom

16:37 | 26 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Knuckle City

Knuckle City

11:20 | 28 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144

Vanjaar se dokkies

Poster

Billy Monk – Shot in the Dark

12:00 | 26 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Buddha in Africa poster

Buddha in Africa

13:45 | 27 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Dalene Matthee

Dalene

14:00 | 27 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Goldblatt poster

Goldblatt

14:50 | 29 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Poster

Liyana

12:00 | 30 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Skeef poster

SKEEF

12:00 | 31 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Sisters of the Wilderness poster

Sisters of the Wilderness

12:00 | 01 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
STROOP poster

STROOP – journey into the rhino horn war

12:00 | 02 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
The Colour of wine

The Colour Of Wine

12:00 | 03 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
The Space

The Space: Theatre Of Survival

12:43 | 05 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Whispering Truth

Whispering Truth To Power

11:51 | 06 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144