Die kortfilms Spoor(loos) en Vlees van my Vlees en die speelfilm Tess is van die films wat op 26 Augustus by die Silwerskermfees gedraai het. Hier is die foto’s.
Silwerskermfees 2016: Dag 3