Boer Soek ’n Vrou: Hennie en Jacobu se verlowingsfoto’s

Boer Soek ’n Vrou se geliefde Hennie en Jacobu beplan die troue van die jaar! Kyk hier na hul pragtige verlowingsfoto’s, geneem deur Lynelle Pienaar. Volg Lynelle op Facebook en Instagram.

02 Augustus 10:55