Foto's
kykNET NOU!
Fotos
Die aankondiging
Kyk net hier na van die oulike foto's van Viljé en Lianry om die swangerskap aan te kondig!
Fotos
Groter en beter! – Wes-Kaapse Bokkie Toekennings 2018
Skakel in vir dié spoggeleentheid, eie aan die Wes-Kaap, op 7 Desember om 21:00 op DStv-kanaal 146.
Fotos
Enig in sy soort – Hip Pops
Vir die eerste keer in die musiekgeskiedenis word hip-hop met klassieke musiek gekombineer – én jy wil dit nie misloop nie. Skakel 21 Desember om 21:00 in op DStv-kanaal 146.
Fotos
Romanse en nostalgie – Kaapse Khoi Jazz Legends
Mal oor Suid-Afrikaanse jazz? Skakel 28 Desember om 21:00 in op DStv-kanaal 146.
Fotos
Op nóg 30 jaar... – Emo vier 30 jaar
Emo Adams vier 30 jaar in die musiekbedryf saam met vriende by die Grand West Arena in Kaapstad.
Fotos
Classics is Groot 2017 betower!
Die tweede Classics is Groot-konsert, wat op 23 en 24 Junie in die Moreletapark Ouditorium in Pretoria plaasgevind het, het weereens die gehoor betower.