Foto's
Hotel
Fotos
Drie-ster – Hotel 4
Ferdie en Thomas besluit om die Hotel te verkoop.
Fotos
Plattelanders – Hotel 4
Jo Black kom kuier by Die Fransen met eienaardige idees.
Fotos
Spanbou – Hotel 4
Die Fransen-personeel 'geniet' 'n dag van spanbou.
Fotos
Dagga is Gagga – Hotel 4
Ferdie en Thomas maak 'n voorbeeld van Malanie om hul personeel reg te stel.
Fotos
Ouerskap – Hotel 4
Ferdie toets die staf se vermoë om ouers te wees.
Fotos
Roomys-liefde – Hotel 4
Ons kyk terug na Danny en Malanie se (unieke) troue!
Fotos
Die Tydkapsule – Hotel 4
Die Fransen-staf grawe ou drome op en maak nuwes.
Fotos
Verrassingspartytjie – Hotel 4
Die Fransen-span hou vir Jony 'n verrassings-afskeidpartytjie.
Fotos
Suikertekort – Hotel 4
Die Fransen-span gaan op 'n dieet.
Fotos
Bedrus – Hotel 4
Ferdie bestuur Die Fransen uit die gemak van sy eie slaapkamer.
Fotos
Die Sterrestelsel – Hotel 4
Thomas stel 'n nuwe meriete-stelsel in.
Fotos
Stilte voor die storm – Hotel 4
Wat op dees aarde gaan by die Fransen aan?
Fotos
Agter-die-skerms-kykie – Hotel 3
Al die redes hoekom ons mal is oor die kleindorpie personeel, vasgevang in foto’s. Foto’s: Petri Schoeman
Fotos
Hotel 2: Agter-die-skerm-foto's
Loer hier na agter-die-skerm-foto's van dié spesiale episode van Hotel 2 – Maandae om 20:30 op die kassie.
Fotos
Hotel: Kamers vol kaskenades
Kyk hier na foto's vanuit die tweede seisoen van Hotel, kykNET se skreeusnaakse mokumentêr.
Fotos
Kyk wie is terug! – Hotel 4
Ferdie Kruger en die personeel van Die Fransen hotel keer in Januarie 2020 terug vir ’n vierde seisoen van kykNET se mokumentêre reeks, Hotel.